Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nael     naels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naeltjie     naeltjies  

  Woordafbreking

na•el•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Speserysoort (gedroogde blomkop van   Jambosa caryophyllus).
  2. (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
  3. Hiasint (Genus   Hyacinthus).
  4. 'n Klein nael.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Specerysoort
Engels: clove(en),
  Vertalings:   2.
Engels: navel(en), belly button(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naeltjie.