Een van die bykans 2 000 variëteite wat uit die oorspronklike hiasint en ander naverwante spesies geteel is.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hiasint     hiasinte  

  Woordafbreking

hia•sint

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n bolgewas uit die genus   Hyacinthus, soos   Hyacinthus orientalis
'n Waterplant wat soms handuit ruk en damme en besproeiingskemas bedreig.

     Hiperonieme

bolgewas

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hyacinth(en)
Nederlands: hyacint(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiasint.