Enkelvoud Meervoud
Naamwoord head heads
  1. (liggaamsdeel) Kop.
  2. Kop, punt van 'n voorwerp, dikwels bultend, soos bv. die metaalpunt van 'n spies.
  3. (leier) Hoof.
  4. (beeste) Individu.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I head
he, she, it heads
Verlede Tyd headed
Verlede Deelwoord headed
Teenwoordige Deelwoord heading
Verdere vervoegings: head (vervoeging)
  1. Lei, in beheer wees van, voorsitter wees.
  2. Peil, vertrek of beweeg in die rigting.
  1. Heading.
  2. Headline.