Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die vlak of standaard waarop iets bestaan of waarteen dit voortgaan of verloop.

     Voorbeeldsinne

Die peil van hul lewensstandaard is besonder hoog.

     Sinonieme

vlak, standaard

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels level(en)

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  peil 
Verlede Tyd  ek   het gepeil        

     Betekenisse

Om die vlak, omvang of grootte van iets te bepaal deur van meting gebruik te maak.

     Voorbeeldsinne

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie...

     Sinonieme

bepaal, vasstel, meet

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels guage(en)