individu
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
individu | individue |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
individu’tjie | individu’tjies |
- in•di•vi•du
- 'n Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
- 'n Enkele persoon in die besonder; enkeling.
- Die langste individu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm manlike slang uit die ooste van Zimbabwe.
- Onderwys fasiliteer die verwesenliking van selfpotensiaal en verborge talente van 'n individu.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|