Enkelvoud Meervoud
  indiwidu     indiwidue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  indiwidu’tjie     indiwidu’tjies  
in•di•wi•du
  1. 'n Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
  2. 'n Enkele persoon in die besonder; enkeling.
  1. Die langste indiwidu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm manlike slang uit die ooste van Zimbabwe.
  2. Onderwys fasiliteer die verwesenliking van selfpotensiaal en verborge talente van 'n indiwidu.
individu
indiwidueel
  Vertalings:   
Engels: individual(en)
Nederlands: individu(nl)