Hallo AGrobler,

Ja, jy het reg, hierdie projek staan stil, maar ek het steeds administrasieregte hier. Indien jy my nodig het of hierdie projek opnuut wil opstart wil steeds help. Ek is veral op af.wiki aktief nou, alhoewel ek Nederlander is.

Jcwf (kontak) 16:50, 3 Junie 2016 (UTC)Beantwoord