Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek

Afrikaans (af)

  Pleknaam

     Betekenisse

Die naam van Kirgisië terwyl dit lid van die Sowjetunie was (1924-1991).

     Wisselvorme

Kirgisiese SSR

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek.