Pandjabi
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Pandjabi | — |
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 100 miljoen mense in die historiese distrik Pandjab in Indië en Pakistan gepraat word. Sommige taalkundiges onderverdeel Pandjabi in twee of drie tale: Oos-Panjabi (pan), Wes-Panjabi (pnb) en Mirpuri-Panjabi (pmu).
- ISO 639-1: pa
- ISO 639-2(B): pan
- ISO/DIS 639-3: pan
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pandjabi.