Die Soendanese taalgebied in groen
Enkelvoud Meervoud
  Soendanees      
(taal) 'n Westelike Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 27 miljoen sprekers op Wes-Java
ISO 639-1: su
ISO 639-2(B): sun
ISO/DIS 639-3: sun
  Vertalings:   
Nederlands: Soendanees(nl)
Soendanees: basa Sunda

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Soendanees.