Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 22:
 
===Ons is nie 'n plek om protologimes te skep nie===
:'n Protologisme is 'n woord wat jy self bedink het. Natuurlik het iedere spreker van iedere taal die reg om 'n nuwe woord te bedink en dit gebeur ook gereëld en sommige van hierdie protologismes word as neologismes deur ander mense oorgeneem. Ja, jy het die reg om 'n protologisme te skep, maar nie hier nie. Ons beskryf net woorde wat reeds gebruik word or is. Die rede is dat die meeste protologismes nooit deur dieander sprekers aanvaar word nie.
 
===Ons is nie net Suid-Afrikaans nie===