Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 4:
==Die hulp onder die bewerkingsblad==
:Indien jy 'n bladsy oopmaak vir bewerking is onder die blad links 'n vakkie met ↓. Kies "Wiktionary" en dit toon die belangrikste sjablone in die juiste volgorde in blou, wat gedruk kan word om hulle op die bladsy te sit.
 
==Bo-aan die bladsy==
Bo-aan die bladsy kan een of meer beelde kom wat 'n Afrikaanse woord verduidelik. Sien byvoorbeeld die bladsy '''[[perd]]'''.
 
Indien daar woorde bestaan wat net deur diakriete verskil soos leer, lêer en leër kan bo-aan die [[:sjabloon:ook|ook]]-sjabloon gebruik word om hierdie bladsye aan mekaar te skakel. Kyk byvoorbeeld die bladsy '''[[lêer]]'''.
 
==Hooftaalsjablone==