Wiktionary:Beeldboek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
 
Lyn 1:
{{Wikiwoordeboek-inligting}}
 
==Holonieme==
Woorde kan verwant wees indien hulle die dele van 'n groter geheel aandui. Die neus, ore en oë is dele van die gesig. In taalkundige terme is hulle neus, ore en oë [[meroniem]]e en gesig is die [[holoniem]].
 
Die [[:sjabloon:picdic]] wat ons wat en.wiktionary oorgeneem het, laat dit grafies weergee en 'n woordeboek-in-beelde skep. Kyk gerus [[Wiktionary:Beeldboek/af:kop]] as voorbeeld. Hierdie voorbeeld kan maklik vir die woorde in ander tale aangepas word.
 
===Grafiese holonieme===
:[[/huis/]]
:[[/kop/]]
:[[/fiets/]]
 
==Hiperonieme==
Woorde kan ook verwant wees indien die een 'n voorbeeld is van die ander. 'n Sangvoël is bv. 'n soort voël. Voël is die hiperoniem en sangvoël een van sy hiponieme.
 
Die [[:sjabloon:picdicimg]] stale mens is staat om hiperonieme saam met party van hulle hiponieme te wys. Sien bv. [[Wiktionary:Beeldboek/af:voël]]
 
===Grafiese hiperonieme===
:[[/voël/]]
 
==Kategorie==