Suid-Ndebeles in Suid-Afrika.
Enkelvoud Meervoud
  Suid-Ndebele     Suid-Ndebeles  
'n Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
  Vertalings:    Suid-Ndebele
Engels: Southern Ndebele(en)
Nederlands: Zuid-Ndebele(nl)
Ndebele (Suid-): amaNdebele
Enkelvoud Meervoud
  Suid-Ndebele     —  
'n Afrikataal wat deel van die Nguni-groep van Bantoetale vorm, en deur die Ndebele- of Matabele-mense van Suid-Afrika gepraat word.
ISO/DIS 639-1: nr
ISO/DIS 639-1: nbl
ISO/DIS 639-3: nbl
SIL: NEL
  Vertalings:    Suid-Ndebele
Engels: Southern Ndebele(en)
Nederlands: Zuid-Ndebele(nl)
Ndebele (Suid-): isiNdebele

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suid-Ndebele.