Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Tsjoewasjies     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) ’n Turkse taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word; saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië.

     Taalkodes

ISO 639-1: cv
ISO 639-2(B): chv
ISO/DIS 639-3: chv

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Chuvash(en)
Nederlands: Tsjoevasjisch(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjoewasjies.