Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  rand aan 
Verlede Tyd  ek   het aangerand        
  1. 'n Misdaad begaan deur iemand liggaamlike skade aan te doen.
'n Rower het hom met 'n ysterpyp aangerand.
  Vertalings:    aanrand
Engels: assault(en)