Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  las af   
(in bysin)   ... dat ek  aflas 
Verlede Tyd  ek   het afgelas        

  Werkwoord

     Betekenisse

Kanselleer; afstel.

     Voorbeeldsinne

Ons moes die partytjie as gevolg van die slegte weer aflas.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cancel(en)
Nederlands: afgelasten(nl)