Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik allemand allemands
Vroulik allemande allemandes
Hulp:IPA: [al.mɑ̃]
    
(lêer)
  1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
  2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
  3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) allemand m
(met lidwoord) l'allemand
(taal) Duits, 'n Wes-Germaanse taal.