Afrikaans (af)

  Etimologie

Deverbatief van die werkwoord annekseer
Enkelvoud Meervoud
  anneksasie     anneksasies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

iets wat gevat is sonder toestemming. Gewoonlik gebruik in konteks van land wat oorgeneem word.

     Voorbeeldsinne

Die anneksasie is die selfstandige naamwoord vir die proses van die oorneem van die land/goedere ens. Voorbeeld: Rusland se anneksasie van die Krim