Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bakwerkstel     bakwerkstelle  

  Uitspraak

IPA: [ˈbɑkvɛrkstɛɫ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die aanhangsels, gewoonlik van veselglas wat tipies 'n drukvin en ander bybehore insluit, om sleur van die voertuig te verlaag en dikwels bloot om te voertuig te verfraai.

     Vertalings

  Vertalings:    bakwerkstel
Engels: full body kit(en)