bergmahonie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bergmahonie |
- (plante) Entandrophragma caudatum, 'n groot Suid-Afrikaanse boom uit die mahoniefamilie.
- Omdat daar nie plek in of op die motor was vir die krokodil nie, het ek dit hoog in 'n ou bergmahonie opgetrek en daar vasgemaak
Vertalings: bergmahonie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bergmahonie.