bewys
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bewys |
Verlede Tyd | ek | het bewys |
- Aantoon; staaf; grond vir sekerheid verskaf; wys dat iets waar is of wel gebeur het.
- Diens lewer; iets vir iemand doen.
- Kan u die bewering bewys?
- Kan jy my 'n guns bewys?
- «Met vers en kapittel bewys.»
- Behoorlik in fyn besonderhede bewys.
Vertalings: bewys | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bewys | bewyse |
- Dit wat die juistheid van 'n bewering onweerlegbaar vasstel.
- Skriftelike blyk van iets; bewysstuk (soos 'n kwitansie).
- Die wiskundige bewys (dat daar oneindig baie priemgetalle bestaan) is onweerlegbaar.
- Die strokie dien as bewys dat hy betaal het.
- «Skyn nóg skaduwee van bewys.»
- Hoegenaamd geen bewys nie.
Vertalings: bewys | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bewys.