Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Kaartspel waarin die dobbelaar probeer om 'n hoër somtotaal op sy kaarte te kry as wat die verteenwoordiger van die dobbelhuis kry, sonder om 21 te oorskry.


Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord blackjack blackjacks
  1. Blackjack, 'n dobbelspel.
  2. (onkruid, veral in die meervoud) Knapsekerwel.