Oor ’n paar kort weke is die bome weer groen, die blommetjies weer aan die bloei, en die gras weer lekker sag.[1]
Die bloei van humor in Engeland gedurende die 18e eeu het dus gelê in die lyn van ontwikkeling van die idee, wat ná Humanisme en Renaissance op inniger bewuswording en groter geestesvryheid aangestuur het.[2]'