Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord chain chains

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Ketting.
  2. Reeks.
  3. (In die meervoud) Kettings, boeie, daardie faktore wat iemand spreekwoordelik gevange hou.