Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reeks     reekse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reeksie     reeksies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Opeenvolgende ry van gebeurtenisse; 'n klomp gebeure wat op mekaar volg of goed wat langs mekaar staan met met mekaar verband hou.
  2. (wiskunde) 'n Opeenvolgende ry van getalle.

     Voorbeeldsinne

  1. Die reeks moorde maak die mense baie bang.
  2. Berekeninge met reekse is gewoonlik nie maklik so nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: series(nl)
Nederlands: reeks(nl)