Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord date dates

     Betekenisse

  1. Kalenderdatum
  2. Dadel
  3. Romantiese afspraak

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I date
he, she, it dates
Verlede Tyd dated
Verlede Deelwoord dated
Teenwoordige Deelwoord dating
Verdere vervoegings: date (vervoeging)

     Betekenisse

  1. Datum van 'n gebeurtenis in die verlede bepaal.
  2. Ouderdom van 'n voorwerp bepaal.
  3. Die datum aanteken, byvoorbeel in 'n dokument.
  4. Op 'n romantiese afspraak gaan of in 'n romantiese verhouding wees.
  5. (verlede deelwoord) Verouderd

     Voorbeeldsinne

Geologists should be able to date this rock.
I do not trust that man she is dating.
Historians date ancient events relative to the Egyptian calendar since it is the best understood calendar of that era.