diereriem
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
diereriem | - |
- die•re•riem
- (astrologie). (sterrekunde) ’n Sowat 20 grade breë, denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die son, maan en planete oënskynlik beweeg.
Vertalings: diereriem | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor diereriem.