'n Dolk

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dolk     dolke  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (wapens) 'n Mes wat as kort steekwapen gebruik kan word.
  2. (tipografie) Die tipografiese teken †

     Voorbeeldsinne

  1. Hendrik Verwoerd is doodgesteek met 'n dolk.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dagger(en)
Nederlands: dolk(nl)