Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dui 
Verlede Tyd  ek   het gedui        

     Betekenisse

  1. Aandui; wys.
  2. Sinspeel op.

     Voorbeeldsinne

  1. Die padbordjie dui die rigting aan.
  2. 'n Oostewind dui gewoonlik op onstuimige weer.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: suggest(en)
Nederlands: duiden(nl)