Afrikaans (af)

Bywoord
eers

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Aan die begin.
  2. Vroeër; voordat; voor iets anders; eerder.
  3. Later as wat verwag is.
  4. Nog baie meer.

     Voorbeeldsinne

  1. Eers gaan ons skool toe, later moes ons werk.
  2. Ons besoek eers my ouers en gaan dan na die stad.
  3. Hy het my eers na rugby kom oplaai.
  4. Jan is sterk, maar Piet is eers sterk.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: first(en), formerly(en), more(en)
Nederlands: eerst(nl)