Die nes van 'n eidereend met eiderdons rondom die eiers.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eiderdons      

  Woordafbreking

eider•dons

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die dons van jong eidereende wat dikwels gebruik is om kussings te vul

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: duvet(en), quilt(en), eiderdown(en)
Nederlands: eiderdons(nl)