Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord faggot faggots

     Betekenisse

  1. Bondel, veral van lang dun voorwerpe soos stokke of stawe.
  2. (afkeurend) Homoseksuele man.
  3. (metaalwerk, hoofsaaklik histories) Pakket.