Enkelvoud Meervoud
  pakket     pakkette  
  1. Pak, pakkie.
    1. Posstuk.
  2. Bondel.
    1. (metaalwerk, hoofsaaklik histories) 'n Bondel ysters wat deur 'n grofsmid aanmekaargebind word en gesweis in 'n enkele, groot yster deur dit in 'n oond te verhit en met 'n hamer en aambeeld te smee.
  3. Vergoeding wat deur 'n werkgewer aan 'n werknemer uitbetaal word wanneer die werknemer afgelê moet word.
  1. Pakket neem
  2. Pakketsweis
  Vertalings:    pakket
Engels: packet(en), package(en), faggot(en)