Aambeeld [1]
12=Aambeeld [2]

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aambeeld     aambeelde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aambeeldjie     aambeeldjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aam•beeld

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (gereedskap) 'n Swaar blok metaal waarop die smid sy smeewerk hamer.
  2. (anatomie) Een van die drie gehoorbeentjies van die middeloor.

     Voorbeeldsinne

  1. Die grofsmid hamer warm metaal op 'n aambeeld om die vorm daarvan te verander.
  2. Die hamer (malleus), aambeeld (inkus) en die stiebeuel (stapes) is klein beentjies in die middeloor wat ’n belangrike rol in die gehoorproses speel.

     Holonieme

  1. smedery
  2. middeloor

     Hiperonieme

2.: gehoorbeentjie

     Vertalings

  Vertalings:   1. Smid se gereedskap
Engels: anvil(en)
Nederlands: aambeeld(nl) o
  Vertalings:   2. Gehoorbeentjie
Engels: incus(en)
Nederlands: aambeeld(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aambeeld.