Gehoorbeentjies

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gehoorbeentjie     gehoorbeentjies  

  Woordafbreking

ge•hoor•been•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Een van drie klein beentjies wat deel van 'n soogdier se middeloor is.

     Voorbeeldsinne

Die oortrom skei die buite-oor van die middeloor en die gehoorbeentjies – die drie kleinste, mees delikate bene in jou liggaam.[1]

     Hiponieme

hamer, aambeeld, stiebeuel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: auditory ossicle(en)
Nederlands: gehoorbeentje(nl) o

  Verwysings