Sien ook Français
Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik français français
Vroulik française françaises
Hulp:IPA: [fʁɑ̃.sɛ]
    
(lêer)
  1. Frans, van, betreffende die Franse.
  2. Frans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Frankryk.
  3. Frans, van, betreffende die Franse taal.
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) français m
(met lidwoord) le français
(taal) Frans, 'n Galloromaanse taal.