Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fynstelskroef     fynstelskroewe  

  Woordafbreking

fyn•stel•skroef

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n skroef waarmee 'n toestel soos 'n ligmikroskoop fyngestel kan word