Afrikaans (af)

  Uitspraak

IPA: [xəˈniə̯skœndə, xəˈniə̯skœnə]

  Met Arabiese letters

خِنَِیسْكِونْدِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Wetenskap wat 'n studie maak van siektes en hulle wil voorkom en genees, mediese wetenskap.

Nederlands (nl)

  Uitspraak

IPA: [γ̊əˈneːskʏndə]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

geneeskunde v; wetenskap wat 'n studie maak van siektes en hulle wil voorkom en genees, mediese wetenskap.

     Vertalings

  Vertalings:    geneeskunde
Duits: Heilkunde(de), Medizin(de)
Engels: medical science(en), medicine(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geneeskunde.