Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  noem 
Verlede Tyd  ek   het genoem        
Met 'n naam aandui; vermeld deur die uitspreek van die naam; heet/geheet, 'n bepaalde naam het/gehad het.
Dw. van noem.
  Vertalings:   
Engels called(en), named(en)
Nederlands noemde(nl)