Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   geotermies     geotermiese     geotermies  
geo•ter•mies
(geologie) Wat die ondergrondse warmte van die aarde betref.
Daar is plekke waar geotermiese krag opgewek word.
  Vertalings:   
Engels: geothermal(en)