Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
gereformeerde

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Behorende tot 'n bepaalde Calvinistiese, protestantse kerk.
  2. Wat gereformeer/gesuiwer/hervorm is.

     Voorbeeldsinne

  1. Die kerk, wat binne die gereformeerde tradisie staan, is die grootste Presbiteriaanse denominasie in die VSA.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reformed(en)
Nederlands: gereformeerd(nl)