goue
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | goud | goue |
- Attributiewe vorm van goud; van die edelmetaal gemaak; met 'n heldergeel kleur soos die metaal.
- Hy het goue munte geslaan.
- Sy het goue verf gebruik om die pot te versier.
- «Met die goue lepel gebore.»
- Baie voorspoedig.
- «Die hen wat die goue eiers lê.»
- Die bron wat baie voordeel bring.
- «Al dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding»
- Mooi klere of versierings verander nie iemand se karakter nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|