'n Haak-en-steek in die Serengeti.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  haak-en-steek     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  Acacia tortilis, 'n droogtebestande doringboom wat wydverspreid in woestyn-, halfwoestyn- en savannestreke aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Die volwasse haak-en-steek het 'n plat of effens geronde kroon, en die twee doringtipes waarna dit vernoem is, is maklik sigbaar.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor haak-en-steek.