haaskos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
haaskos |
- haas•kos
- (plante) Anacampseros lanceolata (Haw.) Sweet) 'n vetplantjie wat endemies is aan Suid-Afrika en van die Richtersveld tot Worcester en van Bredasdorp tot Uniondale voorkom.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor haaskos.