Die hede is 'n moment in tyd wat waargeneem word tussen die verlede en die toekoms.
Enkelvoud Meervoud
  hede     —  
Die teenwoordige tyd.
Die hede is die tyd wat direk ondervind en ervaar word en nie 'n herinnering of 'n spekulasie is nie.
  Vertalings:   
Engels: present(en)
Nederlands: heden(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hede.