Afrikaans (af)

Bywoord
heen

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Weg; die verte/ewigheid in.
  2. Na; die rigting waarin iemand/iets gaan.

     Voorbeeldsinne

Die baron wink die koetsier en die voertuig rol heen. Sy gaan saggies heen.
Waar gaan jy heen?

     Vertalings

  Vertalings:    heen
Engels: away(en)
Nederlands: heen(nl)