Bywoord
hier
Dui 'n plek, punt of tydstip by die spreker aan.
Piet is daar, maar ek bly net hier.
Kom hier.
  Vertalings:    hier
Engels: here(en)
Nederlands: hier(nl)