Enkelvoud Meervoud
  hippogrief     hippogriewe  
hip•po•grief
'n Mitologies hibriede wese met die agterlyf van 'n perd, maar die kop en vlerke van 'n arend of valk.
  Vertalings:   
Engels: hippogriff(en)