Afrikaans (af)

Bywoord
hoe

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Op watter manier/wyse?
  2. In watter toestand?
  3. In watter mate?
  4. Druk verbasing uit.

     Voorbeeldsinne

  1. Hoe bou mens 'n vlieër?
  2. Hoe erg is die motor gestamp?
  3. Hoe ver het jy gedraf?
  4. Hoe op aarde het jy dit reggekry?

     Vertalings

  Vertalings:    hoe
Engels: how(en)
Nederlands: hoe(nl)


Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hoe hoes

     Betekenisse

Skoffel.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I hoe
he, she, it hoes
Verlede Tyd hoed
Verlede Deelwoord hoed
Teenwoordige Deelwoord hoeing
Verdere vervoegings: hoe (vervoeging)

     Betekenisse

Skoffel.